14 Daar was ’n klein stad, en die manne daarin was min; en ’n groot koning het daarheen gekom, en hy het dit omsingel en groot vestings daarteen gebou.+
4 “Want só het Jehovah, die God van Israel, gesê oor die huise van hierdie stad en oor die huise van die konings van Juda wat afgebreek is weens die beleëringskanse en weens die swaard;+
43 Want die dae sal oor jou kom wanneer jou vyande ’n verskansing+ met spits pale+ rondom jou sal bou en jou sal omsingel+ en jou van alle kante in benoudheid+ sal bring,