27 En die koning het verder vir die priester Sadok gesê: “Jy is ’n siener,+ nie waar nie? Keer tog in vrede na die stad terug, en ook jou seun Ahiʹmaäs en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, julle twee seuns, saam met julle.
15 Later het Husai vir die priesters Sadok+ en Abjaʹtar gesê: “So en so het Agitoʹfel aan Absalom en die ouer manne van Israel raad gegee; en so en so het ek raad gegee.