8 Wat die priester Sadok+ betref en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, en die profeet Natan+ en Siʹmeï+ en Reï en die sterk manne+ wat aan Dawid behoort het, hulle het hulle nie met Adoʹnia ingelaat nie.+
5 Die hoof van die derde diensgroep vir die derde maand was Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ die hoofpriester, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.