1 Kronieke 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daarop het die drie die kamp van die Filistyne binnegedring en water geskep uit die reënput van Betlehem, wat by die poort is, en dit gedra en na Dawid toe gebring.+ En Dawid wou dit nie drink nie, maar het dit vir Jehovah uitgegiet.+
18 Daarop het die drie die kamp van die Filistyne binnegedring en water geskep uit die reënput van Betlehem, wat by die poort is, en dit gedra en na Dawid toe gebring.+ En Dawid wou dit nie drink nie, maar het dit vir Jehovah uitgegiet.+