Psalm 89:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Sy saad sal tot onbepaalde tyd wees,+En sy troon soos die son voor my.+ Psalm 132:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As jou seuns my verbond hou+En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+Sal hulle seuns ook vir ewig+Op jou troon sit.”+
12 As jou seuns my verbond hou+En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+Sal hulle seuns ook vir ewig+Op jou troon sit.”+