-
2 Samuel 12:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 Toe Dawid sien dat sy knegte onder mekaar fluister, het Dawid begin besef dat die kind gesterf het. Daarom het Dawid vir sy knegte gesê: “Het die kind gesterf?” Hierop het hulle gesê: “Hy het gesterf.”
-