21 Toe het Agitoʹfel vir Absalom gesê: “Hou gemeenskap met die byvrouens van u vader,+ wat hy agtergelaat het om die huis op te pas.+ En die hele Israel sal beslis hoor dat u u ’n stank+ gemaak het vir u vader,+ en die hande+ van almal wat by u is, sal beslis sterk word.”