1 Samuel 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het Samuel hom al die woorde meegedeel, en hy het niks vir hom weggesteek nie. Daarop het hy gesê: “Dit is Jehovah. Laat hom doen wat goed is in sy oë.”+ 1 Petrus 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat hy julle op die bestemde tyd kan verhef;+
18 Toe het Samuel hom al die woorde meegedeel, en hy het niks vir hom weggesteek nie. Daarop het hy gesê: “Dit is Jehovah. Laat hom doen wat goed is in sy oë.”+