Spreuke 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die vrygewige siel sal vet gemaak word,+ en wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word.+ Handelinge 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die anderstalige mense het buitengewone mensliewendheid aan ons betoon,+ want hulle het ’n vuur aangesteek en ons almal op hulpvaardige wyse ontvang weens die reën wat geval het en weens die koue.+
25 Die vrygewige siel sal vet gemaak word,+ en wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word.+
2 En die anderstalige mense het buitengewone mensliewendheid aan ons betoon,+ want hulle het ’n vuur aangesteek en ons almal op hulpvaardige wyse ontvang weens die reën wat geval het en weens die koue.+