Spreuke 28:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy wat aan die arme gee, sal geen gebrek hê nie,+ maar hy wat sy oë verberg, sal baie vervloekinge kry.+ Lukas 6:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+
27 Hy wat aan die arme gee, sal geen gebrek hê nie,+ maar hy wat sy oë verberg, sal baie vervloekinge kry.+
38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+