2 Kronieke 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ‘Só het Jehovah gesê: “Julle mag nie optrek en teen julle broers veg nie.+ Keer terug, elkeen na sy huis, want hierdie saak het van mý gekom.”’”+ Toe het hulle die woord van Jehovah gehoorsaam en teruggekeer sonder om teen Jeroʹbeam op te trek.+
4 ‘Só het Jehovah gesê: “Julle mag nie optrek en teen julle broers veg nie.+ Keer terug, elkeen na sy huis, want hierdie saak het van mý gekom.”’”+ Toe het hulle die woord van Jehovah gehoorsaam en teruggekeer sonder om teen Jeroʹbeam op te trek.+