3 En hy het weer die hoogtes gebou wat sy vader Hiskiʹa vernietig het,+ en altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal gemaak net soos Agab,+ die koning van Israel, gedoen het; en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+