Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 21:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:13; 2Kr 33:1; Pr 10:16; Mt 1:10

2 Konings 21:2

Kruisverwysings

  • +Le 18:28; De 28:15; 2Kr 33:2
  • +Le 18:25; De 12:31; 2Kr 36:14; Ese 16:51

2 Konings 21:3

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:4, 22; 2Kr 32:12
  • +1Kn 16:32
  • +2Kn 23:4; Job 31:26
  • +De 4:19; 17:3
  • +2Kr 33:3

2 Konings 21:4

Kruisverwysings

  • +Jer 32:34
  • +De 12:5; 2Sa 7:13; 1Kn 8:29; 9:3; Ps 78:68; 132:13

2 Konings 21:5

Kruisverwysings

  • +Jer 8:2; Ese 8:16
  • +1Kn 6:36; 7:12

2 Konings 21:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:6
  • +Le 19:26
  • +Le 20:27
  • +De 18:11

2 Konings 21:7

Kruisverwysings

  • +Ps 97:7; 1Kor 8:4
  • +2Kn 23:6
  • +1Kn 8:29; 2Kn 23:27; 2Kr 7:16

2 Konings 21:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 17:9; 2Kr 33:8
  • +Le 26:3; De 28:1

2 Konings 21:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:16; Esr 9:10
  • +2Kr 33:9; Spr 16:29; Ese 16:47
  • +De 7:1

2 Konings 21:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:10; 36:15; Jer 7:25; Mt 23:37

2 Konings 21:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:26; 24:3; Jer 15:4
  • +1Kn 21:26
  • +Ge 15:16; Le 18:25; Ese 16:3
  • +Pr 9:18

2 Konings 21:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:16; Da 9:12; Mi 3:12
  • +Jer 19:3

2 Konings 21:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:2; Jes 28:17; 34:11; Klg 2:8
  • +2Kn 17:6; Ese 23:33
  • +1Kn 21:21; 2Kn 10:11
  • +Le 18:28
  • +Jer 25:9

2 Konings 21:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:23
  • +Eks 19:5; De 32:9
  • +Le 26:25; De 28:63; 2Pe 2:9

2 Konings 21:15

Kruisverwysings

  • +De 9:21; 31:29; Rig 2:13; Ps 106:36; Ese 20:4; Han 7:53

2 Konings 21:16

Kruisverwysings

  • +Ge 9:6; Nu 35:33; 2Kn 24:4; Spr 6:17; Jes 59:3; Jer 2:34; Mt 23:30; Heb 11:37
  • +2Kr 33:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 74

2 Konings 21:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:19

2 Konings 21:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:10; 2Kn 20:21
  • +2Kn 21:26

2 Konings 21:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:14; Mt 1:10
  • +2Kr 33:21

2 Konings 21:20

Kruisverwysings

  • +Nu 32:14; 2Kr 33:22; Han 7:51

2 Konings 21:21

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:3
  • +Le 26:30; De 29:17; 2Kn 17:12; Jer 10:15; 1Kor 8:4

2 Konings 21:22

Kruisverwysings

  • +Ps 73:27
  • +Rig 2:12; 2Kn 22:17; 1Kr 28:9; Jer 2:13

2 Konings 21:23

Kruisverwysings

  • +Spr 28:2

2 Konings 21:24

Kruisverwysings

  • +Spr 5:22
  • +2Kr 33:25

2 Konings 21:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:19

2 Konings 21:26

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:18
  • +Mt 1:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 21:11Kr 3:13; 2Kr 33:1; Pr 10:16; Mt 1:10
2 Kon. 21:2Le 18:28; De 28:15; 2Kr 33:2
2 Kon. 21:2Le 18:25; De 12:31; 2Kr 36:14; Ese 16:51
2 Kon. 21:32Kn 18:4, 22; 2Kr 32:12
2 Kon. 21:31Kn 16:32
2 Kon. 21:32Kn 23:4; Job 31:26
2 Kon. 21:3De 4:19; 17:3
2 Kon. 21:32Kr 33:3
2 Kon. 21:4Jer 32:34
2 Kon. 21:4De 12:5; 2Sa 7:13; 1Kn 8:29; 9:3; Ps 78:68; 132:13
2 Kon. 21:5Jer 8:2; Ese 8:16
2 Kon. 21:51Kn 6:36; 7:12
2 Kon. 21:62Kr 33:6
2 Kon. 21:6Le 19:26
2 Kon. 21:6Le 20:27
2 Kon. 21:6De 18:11
2 Kon. 21:7Ps 97:7; 1Kor 8:4
2 Kon. 21:72Kn 23:6
2 Kon. 21:71Kn 8:29; 2Kn 23:27; 2Kr 7:16
2 Kon. 21:81Kr 17:9; 2Kr 33:8
2 Kon. 21:8Le 26:3; De 28:1
2 Kon. 21:92Kr 36:16; Esr 9:10
2 Kon. 21:92Kr 33:9; Spr 16:29; Ese 16:47
2 Kon. 21:9De 7:1
2 Kon. 21:102Kr 33:10; 36:15; Jer 7:25; Mt 23:37
2 Kon. 21:112Kn 23:26; 24:3; Jer 15:4
2 Kon. 21:111Kn 21:26
2 Kon. 21:11Ge 15:16; Le 18:25; Ese 16:3
2 Kon. 21:11Pr 9:18
2 Kon. 21:122Kn 22:16; Da 9:12; Mi 3:12
2 Kon. 21:12Jer 19:3
2 Kon. 21:132Sa 8:2; Jes 28:17; 34:11; Klg 2:8
2 Kon. 21:132Kn 17:6; Ese 23:33
2 Kon. 21:131Kn 21:21; 2Kn 10:11
2 Kon. 21:13Le 18:28
2 Kon. 21:13Jer 25:9
2 Kon. 21:142Kn 17:23
2 Kon. 21:14Eks 19:5; De 32:9
2 Kon. 21:14Le 26:25; De 28:63; 2Pe 2:9
2 Kon. 21:15De 9:21; 31:29; Rig 2:13; Ps 106:36; Ese 20:4; Han 7:53
2 Kon. 21:16Ge 9:6; Nu 35:33; 2Kn 24:4; Spr 6:17; Jes 59:3; Jer 2:34; Mt 23:30; Heb 11:37
2 Kon. 21:162Kr 33:9
2 Kon. 21:171Kn 14:19
2 Kon. 21:181Kn 2:10; 2Kn 20:21
2 Kon. 21:182Kn 21:26
2 Kon. 21:191Kr 3:14; Mt 1:10
2 Kon. 21:192Kr 33:21
2 Kon. 21:20Nu 32:14; 2Kr 33:22; Han 7:51
2 Kon. 21:212Kn 21:3
2 Kon. 21:21Le 26:30; De 29:17; 2Kn 17:12; Jer 10:15; 1Kor 8:4
2 Kon. 21:22Ps 73:27
2 Kon. 21:22Rig 2:12; 2Kn 22:17; 1Kr 28:9; Jer 2:13
2 Kon. 21:23Spr 28:2
2 Kon. 21:24Spr 5:22
2 Kon. 21:242Kr 33:25
2 Kon. 21:251Kn 14:19
2 Kon. 21:262Kn 21:18
2 Kon. 21:26Mt 1:10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 21:1-26

2 Konings

21 Manasʹse+ was twaalf jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hefsiʹba. 2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike dinge van die nasies+ wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het. 3 En hy het weer die hoogtes gebou wat sy vader Hiskiʹa vernietig het,+ en altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal gemaak net soos Agab,+ die koning van Israel, gedoen het; en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+ 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+ 5 En hy het altare vir die hele leër van die hemel+ gebou in twee voorhowe van die huis van Jehovah.+ 6 En hy het sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ en hy het die toorkuns beoefen+ en voortekens gesoek en geestemediums+ en beroepsvoorspellers+ van gebeure aangestel. Hy het op groot skaal gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, om hom aanstoot te gee.

7 Verder het hy die gesnede beeld+ van die heilige paal wat hy gemaak het, in die huis+ gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam tot onbepaalde tyd vestig.+ 8 En ek sal die voet van Israel nie weer laat wegdwaal uit die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het nie,+ mits hulle net sorgvuldig handel volgens alles wat ek hulle beveel het,+ ja, met betrekking tot die hele wet wat my kneg Moses hulle beveel het.” 9 En hulle het nie geluister nie,+ maar Manasʹse het hulle bly verlei om meer kwaad+ te doen as die nasies+ wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.

10 En Jehovah het deur middel van sy knegte, die profete,+ bly spreek en gesê: 11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+ 12 Daarom het Jehovah, die God van Israel, só gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed oor Jerusalem+ en Juda, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.+ 13 En ek sal beslis oor Jerusalem die meetsnoer span+ wat vir Samariʹa+ gebruik is en ook die waterpas wat vir die huis van Agab+ gebruik is; en ek sal Jerusalem eenvoudig skoon vee+ net soos ’n mens die bak sonder handvatsel skoon vee, wanneer hy dit skoon vee en dit onderstebo keer.+ 14 En ek sal inderdaad die oorblyfsel+ van my erfdeel+ verstoot en hulle in die hand van hulle vyande gee, en hulle sal eenvoudig roofgoed en buit vir al hulle vyande word,+ 15 omdat hulle gedoen het wat sleg was in my oë en my voortdurend aanstoot gegee het van die dag af dat hulle voorvaders uit Egipteland uitgetrek het tot vandag toe.’”+

16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ 17 Wat die res van die aangeleenthede van Manasʹse betref en alles wat hy gedoen het en sy sonde waarmee hy gesondig het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 18 Uiteindelik het Manasʹse met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die tuin van sy huis, in die tuin van Ussa,+ begrawe; en sy seun Amon het in sy plek begin regeer.

19 Amon+ was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het twee jaar+ in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Mesulleʹmet, die dogter van Harus, uit Jotba. 20 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë, net soos sy vader Manasʹse gedoen het.+ 21 En hy het bly wandel in al die weë waarin sy vader gewandel het,+ en hy het voortgegaan om die drekgode+ te dien wat sy vader gedien het en om hom voor hulle neer te buig. 22 So het hy Jehovah, die God van sy voorvaders, verlaat,+ en hy het nie in die weg van Jehovah gewandel nie.+ 23 Uiteindelik het knegte van Amon teen hom saamgesweer en die koning in sy eie huis doodgemaak.+ 24 Maar die volk van die land het al die samesweerders+ teen koning Amon doodgemaak. Toe het die volk van die land sy seun Josiʹa+ in sy plek koning gemaak. 25 Wat die res van die aangeleenthede van Amon betref, wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 26 En hulle het hom in sy graf in die tuin van Ussa+ begrawe; en sy seun Josiʹa+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel