Eksodus 34:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar hulle altare moet julle afbreek, en hulle heilige pilare moet julle verbrysel, en hulle heilige pale moet julle afkap.+ 2 Konings 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hulle die heilige pilare+ van die huis van Baäl uitgebring en elkeen verbrand.+ 2 Konings 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 (Maar hulle het nie afgewyk van die sonde van die huis van Jeroʹbeam, waarmee hy Israel laat sondig het nie.+ Hy het daarin gewandel;+ en selfs die heilige paal+ het in Samariʹa gestaan.)
13 Maar hulle altare moet julle afbreek, en hulle heilige pilare moet julle verbrysel, en hulle heilige pale moet julle afkap.+
6 (Maar hulle het nie afgewyk van die sonde van die huis van Jeroʹbeam, waarmee hy Israel laat sondig het nie.+ Hy het daarin gewandel;+ en selfs die heilige paal+ het in Samariʹa gestaan.)