2 Konings 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 (Maar hulle het nie afgewyk van die sonde wat die huis van Jeroʹbeam Israel laat pleeg het nie.+ Hulle het aangehou om hierdie sondes te pleeg,* en die heilige paal*+ het in Samariʹa bly staan.)
6 (Maar hulle het nie afgewyk van die sonde wat die huis van Jeroʹbeam Israel laat pleeg het nie.+ Hulle het aangehou om hierdie sondes te pleeg,* en die heilige paal*+ het in Samariʹa bly staan.)