1 Konings 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid begrawe.+ 2 Kronieke 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Uiteindelik het Joʹsafat met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders begrawe+ in die Stad van Dawid; en sy seun Joram+ het in sy plek begin regeer.
21 Uiteindelik het Joʹsafat met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders begrawe+ in die Stad van Dawid; en sy seun Joram+ het in sy plek begin regeer.