2 Samuel 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe Abner na Hebron+ terugkeer, het Joab hom binne die poort eenkant toe gelei om stilletjies met hom te praat.+ Daar het hy hom egter in die maag gesteek,+ sodat hy gesterf het weens die bloed van sy broer Aʹsahel.+
27 Toe Abner na Hebron+ terugkeer, het Joab hom binne die poort eenkant toe gelei om stilletjies met hom te praat.+ Daar het hy hom egter in die maag gesteek,+ sodat hy gesterf het weens die bloed van sy broer Aʹsahel.+