29 Mag dit op die hoof+ van Joab en op die hele huis van sy vader terugkom, en laat daar in Joab se huis+ nie ’n man ontbreek wat ’n lopende afskeiding het+ of melaats is+ of die draaiende spoel vasgryp+ of deur die swaard val of ’n gebrek aan brood het nie!”+