Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 27
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 27:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:24
  • +Eks 18:25; 1Sa 8:12; 1Kr 13:1; 2Kr 1:2
  • +De 1:15
  • +1Kr 28:1

1 Kronieke 27:2

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:8; 1Kr 11:11

1 Kronieke 27:3

Kruisverwysings

  • +Nu 26:21

1 Kronieke 27:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:9; 1Kr 11:12
  • +1Kr 8:4

1 Kronieke 27:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:20
  • +1Kn 4:4; 1Kr 12:27

1 Kronieke 27:6

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:20
  • +2Sa 23:23

1 Kronieke 27:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:18; 23:24
  • +1Kr 2:16

1 Kronieke 27:8

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:25; 1Kr 11:27

1 Kronieke 27:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:26
  • +1Kr 11:28
  • +2Kr 11:6; 20:20; Am 1:1

1 Kronieke 27:10

Kruisverwysings

  • +1Kr 11:27
  • +2Sa 23:26

1 Kronieke 27:11

Kruisverwysings

  • +2Sa 21:18
  • +Nu 26:20

1 Kronieke 27:12

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:27
  • +1Kr 6:60

1 Kronieke 27:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:28
  • +Nu 26:20

1 Kronieke 27:14

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:30
  • +Rig 12:15

1 Kronieke 27:15

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:29

1 Kronieke 27:16

Kruisverwysings

  • +Han 26:7

1 Kronieke 27:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:31

1 Kronieke 27:18

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:28
  • +1Sa 16:6

1 Kronieke 27:21

Kruisverwysings

  • +1Sa 14:50; 2Sa 3:27

1 Kronieke 27:22

Kruisverwysings

  • +1Kr 22:17; 28:1

1 Kronieke 27:23

Kruisverwysings

  • +Ge 15:5; Heb 11:12

1 Kronieke 27:24

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:2
  • +1Kr 21:6
  • +2Sa 24:15; 1Kr 21:7

1 Kronieke 27:25

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:15
  • +1Sa 8:14; 2Kr 26:10
  • +1Kn 9:19

1 Kronieke 27:26

Kruisverwysings

  • +Pr 5:9

1 Kronieke 27:27

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:14; 22:7

1 Kronieke 27:28

Kruisverwysings

  • +2Kr 9:27
  • +2Kr 26:10
  • +1Kn 5:11; 2Kr 32:28

1 Kronieke 27:29

Kruisverwysings

  • +Jes 35:2

1 Kronieke 27:30

Kruisverwysings

  • +1Sa 27:9
  • +Ge 37:25

1 Kronieke 27:32

Kruisverwysings

  • +2Sa 13:3; 21:21
  • +Spr 1:5; 10:13; 16:21
  • +1Kr 11:11
  • +2Sa 3:2; 1Kr 3:5

1 Kronieke 27:33

Kruisverwysings

  • +2Sa 15:12; 16:23; 17:23
  • +Ps 119:24
  • +2Sa 15:37
  • +2Sa 16:16
  • +2Sa 16:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 29

1 Kronieke 27:34

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:20; 1Kn 2:35
  • +1Kn 1:7
  • +1Kr 11:6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 27:11Kr 5:24
1 Kron. 27:1Eks 18:25; 1Sa 8:12; 1Kr 13:1; 2Kr 1:2
1 Kron. 27:1De 1:15
1 Kron. 27:11Kr 28:1
1 Kron. 27:22Sa 23:8; 1Kr 11:11
1 Kron. 27:3Nu 26:21
1 Kron. 27:42Sa 23:9; 1Kr 11:12
1 Kron. 27:41Kr 8:4
1 Kron. 27:52Sa 23:20
1 Kron. 27:51Kn 4:4; 1Kr 12:27
1 Kron. 27:62Sa 23:20
1 Kron. 27:62Sa 23:23
1 Kron. 27:72Sa 2:18; 23:24
1 Kron. 27:71Kr 2:16
1 Kron. 27:82Sa 23:25; 1Kr 11:27
1 Kron. 27:92Sa 23:26
1 Kron. 27:91Kr 11:28
1 Kron. 27:92Kr 11:6; 20:20; Am 1:1
1 Kron. 27:101Kr 11:27
1 Kron. 27:102Sa 23:26
1 Kron. 27:112Sa 21:18
1 Kron. 27:11Nu 26:20
1 Kron. 27:122Sa 23:27
1 Kron. 27:121Kr 6:60
1 Kron. 27:132Sa 23:28
1 Kron. 27:13Nu 26:20
1 Kron. 27:142Sa 23:30
1 Kron. 27:14Rig 12:15
1 Kron. 27:152Sa 23:29
1 Kron. 27:16Han 26:7
1 Kron. 27:171Kr 24:31
1 Kron. 27:181Sa 17:28
1 Kron. 27:181Sa 16:6
1 Kron. 27:211Sa 14:50; 2Sa 3:27
1 Kron. 27:221Kr 22:17; 28:1
1 Kron. 27:23Ge 15:5; Heb 11:12
1 Kron. 27:242Sa 24:2
1 Kron. 27:241Kr 21:6
1 Kron. 27:242Sa 24:15; 1Kr 21:7
1 Kron. 27:252Kn 18:15
1 Kron. 27:251Sa 8:14; 2Kr 26:10
1 Kron. 27:251Kn 9:19
1 Kron. 27:26Pr 5:9
1 Kron. 27:271Sa 8:14; 22:7
1 Kron. 27:282Kr 9:27
1 Kron. 27:282Kr 26:10
1 Kron. 27:281Kn 5:11; 2Kr 32:28
1 Kron. 27:29Jes 35:2
1 Kron. 27:301Sa 27:9
1 Kron. 27:30Ge 37:25
1 Kron. 27:322Sa 13:3; 21:21
1 Kron. 27:32Spr 1:5; 10:13; 16:21
1 Kron. 27:321Kr 11:11
1 Kron. 27:322Sa 3:2; 1Kr 3:5
1 Kron. 27:332Sa 15:12; 16:23; 17:23
1 Kron. 27:33Ps 119:24
1 Kron. 27:332Sa 15:37
1 Kron. 27:332Sa 16:16
1 Kron. 27:332Sa 16:17
1 Kron. 27:342Sa 23:20; 1Kn 2:35
1 Kron. 27:341Kn 1:7
1 Kron. 27:341Kr 11:6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 27:1-34

1 Kronieke

27 Wat die seuns van Israel volgens hulle getal betref, die hoofde van die vaderhuise+ en die hoofde+ oor duisend en oor honderd+ en hulle beamptes wat die koning gedien het+ in elke saak van die afdelings van dié wat maand na maand gedurende al die maande van die jaar ingekom en uitgegaan het, elke afdeling was vier-en-twintigduisend.

2 Oor die eerste afdeling van die eerste maand was Jasoʹbeam,+ die seun van Sabʹdiël, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 3 Party van die seuns van Peres,+ die hoof van al die hoofde van die diensgroepe, was vir die eerste maand. 4 En oor die afdeling van die tweede maand was Dodai,+ die Ahohiet,+ met sy afdeling, en Miklot was die leier, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 5 Die hoof van die derde diensgroep vir die derde maand was Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ die hoofpriester, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 6 Hierdie Benaʹja+ was ’n sterk man van die dertig+ en oor die dertig; en oor sy afdeling was sy seun Ammiʹsabad. 7 Die vierde vir die vierde maand was Aʹsahel,+ Joab se broer,+ en ná hom sy seun Sebadʹja, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 8 Die vyfde hoof vir die vyfde maand was Samhut,+ die Jisragiet, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 9 Die sesde vir die sesde maand was Ira,+ die seun van Ikkes,+ die Tekoïet,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 10 Die sewende vir die sewende maand was Heles,+ die Peloniet,+ van die seuns van Eʹfraim, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 11 Die agtste vir die agtste maand was Sibʹbegai,+ die Husatiet, van die Seragiete,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 12 Die negende vir die negende maand was Abiëser,+ die Anatotiet,+ van die Benjaminiete, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 13 Die tiende vir die tiende maand was Maʹharai,+ die Netofatiet, van die Seragiete,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 14 Die elfde vir die elfde maand was Benaʹja,+ die Piratoniet, van die seuns van Eʹfraim,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend. 15 Die twaalfde vir die twaalfde maand was Heldai,+ die Netofatiet, van Otʹniël, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.

16 En oor die stamme van Israel+ was die leier van die Rubeniete: Eliëser, die seun van Sigri; van die Simeoniete: Sefatʹja, die seun van Maʹäga; 17 van Levi: Hasabʹja, die seun van Keʹmuel; van Aäron: Sadok;+ 18 van Juda: Eliʹhu,+ een van Dawid se broers;+ van Isʹsaskar: Omri, die seun van Miʹgael; 19 van Seʹbulon: Jismaʹja, die seun van Obadʹja; van Nafʹtali: Jeʹrimot, die seun van Asʹriël; 20 van die seuns van Eʹfraim: Hoseʹa, die seun van Asasʹja; van die halwe stam van Manasʹse: Joël, die seun van Pedaʹja; 21 van die halwe stam van Manasʹse in Giʹlead: Iddo, die seun van Sagariʹa; van Benjamin: Jaäsiël, die seun van Abner;+ 22 van Dan: Asaʹreël, die seun van Jeroʹham. Dit was die vorste+ van die stamme van Israel.

23 En Dawid het nie die getal van dié van twintig jaar en jonger opgeneem nie, want Jehovah het beloof om Israel soveel soos die sterre aan die hemel te maak.+ 24 Joab,+ die seun van Seruʹja, het begin tel, maar hy het nie klaargemaak nie;+ en hieroor het daar verontwaardiging+ teen Israel ontstaan, en die getal is nie in die kroniek van koning Dawid opgeneem nie.

25 En oor die skatte van die koning+ was Asmaʹwet, die seun van Aʹdiël. En oor die skatte op die land,+ in die stede+ en in die dorpies en in die torings was Joʹnatan, die seun van Ussiʹa. 26 En oor dié wat die werk op die land+ gedoen het, om die grond te bewerk, was Esri, die seun van Kelub. 27 En oor die wingerde+ was Siʹmeï, die Ramatiet; en oor wat vir die wynvoorrade in die wingerde was, was Sabdi, die Sifmiet. 28 En oor die olyfboorde en die wildevyebome+ wat in die Sjefeʹla+ was, was Baäl-Hanan, die Gederiet; en oor die olievoorrade+ was Joas. 29 En oor die beeste wat in Saron+ gewei het, was Sitrai, die Saroniet; en oor die beeste in die laagvlaktes was Safat, die seun van Adlai. 30 En oor die kamele+ was Obil, die Ismaeliet;+ en oor die eselinne was Jegʹdeja, die Meronotiet. 31 En oor die kleinvee was Jasis, die Hagriet. Hulle almal was die hoofde oor die besittings van koning Dawid.

32 En Joʹnatan,+ Dawid se neef, was ’n raadgewer, ’n verstandige man,+ ook ’n sekretaris; en Jehiʹël, die seun van Hagmoʹni,+ was by die koning se seuns.+ 33 En Agitoʹfel+ was ’n raadgewer+ van die koning; en Husai,+ die Arkiet,+ was die koning se metgesel.+ 34 En ná Agitoʹfel was Joʹjada, die seun van Benaʹja,+ en Abjaʹtar;+ en Joab+ was leërhoof van die koning.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel