1 Konings 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En nou het Jehovah my God my rus aan alle kante gegee.+ Daar is geen teenstander nie, en daar gebeur niks slegs nie.+ 1 Kronieke 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf. Psalm 72:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In sy dae sal die regverdige bloei,+En die oorvloed van vrede totdat die maan nie meer is nie.+
4 En nou het Jehovah my God my rus aan alle kante gegee.+ Daar is geen teenstander nie, en daar gebeur niks slegs nie.+
9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf.