1 Konings 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+ 1 Konings 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 In die Jordaandistrik+ het die koning dit in die kleivorm gegiet, tussen Sukkot+ en Sartan.+ 2 Kronieke 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En onderaan was dit rondom omring met wat na kalbasvormige+ ornamente gelyk het, tien in ’n el, wat die see heeltemal omsluit het.+ Die kalbasvormige ornamente was in twee rye, in een gietsel daarmee gegiet.
15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+
3 En onderaan was dit rondom omring met wat na kalbasvormige+ ornamente gelyk het, tien in ’n el, wat die see heeltemal omsluit het.+ Die kalbasvormige ornamente was in twee rye, in een gietsel daarmee gegiet.