Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 34:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn tot by die ingang van Hamat+ trek, en die eindpunt van die grens moet by Sedad+ wees.

  • Josua 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon teen die sonsopgang, van Baäl-Gad+ aan die voet van die berg Hermon af tot by die ingang van Hamat;+

  • 2 Konings 14:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dit was hy wat die grens van Israel van die ingang van Hamat+ af tot by die see van die Aʹraba+ herstel het, volgens die woord van Jehovah, die God van Israel, wat gespreek het deur middel van sy kneg Jona,+ die seun van Amitʹtai, die profeet wat uit Gat-Hefer+ was.

  • Amos 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Kyk! Ek verwek ’n nasie teen julle,+ o huis van Israel’, is die woord van Jehovah, die God van die leërs, ‘en hulle sal julle onderdruk van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van die Aʹraba.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel