Spreuke 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie. Romeine 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Moenie traag wees in julle bedrywighede nie.+ Gloei van die gees.+ Dien Jehovah as slawe.+
29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie.