4 want voordat die seun sal weet om te roep:+ ‘My vader!’ en ‘My moeder!’ sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+
3 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Die stad wat met duisend uitgetrek het, sal honderd oorhê; en die een wat met honderd uitgetrek het, sal tien oorhê, vir die huis van Israel.’+