Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 19:1

Kruisverwysings

  • +Jes 37:1
  • +1Sa 4:12; 2Kn 18:37; Esr 9:3; Job 1:20
  • +Ge 37:34; 1Kn 21:27; 2Kn 6:30; Est 4:1; Ps 35:13; Jes 22:12
  • +2Kr 7:16; Ps 73:17

2 Konings 19:2

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:18
  • +Jes 37:2
  • +Jes 1:1
  • +Jes 2:1

2 Konings 19:3

Kruisverwysings

  • +2Sa 22:7; 2Kr 20:9; Job 5:19; Ho 5:15
  • +Heb 3:15
  • +2Kn 18:32; Ne 4:4
  • +Jes 26:17
  • +Jes 37:3

2 Konings 19:4

Kruisverwysings

  • +Ps 65:2
  • +1Sa 17:45; 2Kn 18:35
  • +Ps 74:22
  • +2Kr 32:20; Ps 50:15; Jak 5:16
  • +Jes 37:4

2 Konings 19:5

Kruisverwysings

  • +Jes 37:5

2 Konings 19:6

Kruisverwysings

  • +Jes 37:6
  • +De 20:3; Jes 41:10; 51:7
  • +2Kn 18:17; Ps 74:18

2 Konings 19:7

Kruisverwysings

  • +Job 4:9; Jes 37:7
  • +Job 15:21; Spr 21:1; Ob 1
  • +2Kr 32:21; Jes 37:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 73

2 Konings 19:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:17
  • +Jos 10:29; 2Kn 8:22; Jes 37:8
  • +2Kn 18:14; Mi 1:13

2 Konings 19:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/2/1, bl. 26-27

2 Konings 19:10

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:5, 30; 2Kr 32:15
  • +2Kr 32:2
  • +Jes 37:10

2 Konings 19:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:5; 2Kr 32:13; Jes 10:11
  • +Jes 37:11

2 Konings 19:12

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:26; 1Kor 8:4
  • +Jes 37:12
  • +Ge 11:31; 29:4
  • +Ese 27:23
  • +Jes 37:12

2 Konings 19:13

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:24
  • +2Kn 18:34
  • +Jes 37:13

2 Konings 19:14

Kruisverwysings

  • +Jes 37:14
  • +1Kn 8:30; Esr 9:5; Ps 74:10

2 Konings 19:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:20; Da 9:3; Flp 4:6
  • +1Kn 8:23
  • +Eks 25:22; Le 16:2; 1Sa 4:4; Ps 80:1
  • +1Kr 29:11
  • +2Kn 5:15; Jes 44:6; Da 4:25
  • +Ge 1:1; Ps 96:5; 102:25; Joh 1:3
  • +Jes 37:16

2 Konings 19:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:29; Ps 31:2; 65:2
  • +2Kr 16:9; Da 9:18
  • +Spr 27:11; Jes 37:4, 17

2 Konings 19:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:9; 17:6, 24

2 Konings 19:18

Kruisverwysings

  • +Ps 96:5; Jes 37:19; 41:29; 1Kor 8:4
  • +Ps 115:4; Jer 10:3; Han 17:29

2 Konings 19:19

Kruisverwysings

  • +Ps 135:4
  • +Jes 37:20
  • +Ps 83:18; Jes 45:5

2 Konings 19:20

Kruisverwysings

  • +Jes 37:21
  • +2Kn 19:15; Spr 15:8
  • +Jes 58:9

2 Konings 19:21

Kruisverwysings

  • +Klg 1:15; 2:13; Mi 4:8; Sag 9:9
  • +Job 22:19
  • +Jes 37:22
  • +Job 16:4; Ps 22:7; 109:25; Mt 27:39

2 Konings 19:22

Kruisverwysings

  • +2Kn 19:10
  • +Nu 15:30
  • +2Kn 18:30; Jes 10:13; 14:13; Mt 23:12
  • +Spr 30:13; Jes 37:23
  • +Ps 71:22; 89:18; Jer 51:5

2 Konings 19:23

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:17
  • +2Kn 19:4; 2Kr 32:17
  • +Job 40:11; Ps 20:7; 68:17
  • +Jes 10:10
  • +1Kn 5:6
  • +Rig 9:15; 2Kn 14:9
  • +Jes 14:8; 37:24; 60:13; Ese 31:8
  • +Jes 37:24

2 Konings 19:24

Kruisverwysings

  • +Jes 37:25

2 Konings 19:25

Kruisverwysings

  • +Eks 9:14; Jos 9:9; 1Sa 4:8; Jes 37:26
  • +Jes 14:24
  • +Le 26:33; Ps 33:11; Jes 46:11
  • +Jes 46:10
  • +Le 26:32; Jes 10:5; 37:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/8/15, bl. 14

2 Konings 19:26

Kruisverwysings

  • +Ps 48:6; Jer 51:30
  • +Ps 48:5
  • +Ps 92:7; Jes 40:7; Jak 1:11
  • +Ps 129:6
  • +Ps 102:11; Jes 37:27

2 Konings 19:27

Kruisverwysings

  • +De 28:6; Ps 121:8; Spr 5:21
  • +2Kr 16:9; Jer 23:24; Heb 4:13; 1Pe 3:12
  • +Jes 37:28

2 Konings 19:28

Kruisverwysings

  • +Ps 10:13; 46:6; Jes 10:15
  • +2Kn 18:35; Ps 74:4; 83:2; Jes 10:13
  • +Ps 32:9; Ese 38:4; Am 4:2
  • +2Kn 19:33; Jes 37:29

2 Konings 19:29

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:8; Ps 65:8; Jes 7:11
  • +Le 25:5
  • +Ge 8:22
  • +Jes 37:30

2 Konings 19:30

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:22; Jes 10:20
  • +Jes 37:31

2 Konings 19:31

Kruisverwysings

  • +Jes 10:21; Jer 44:14; Ro 9:27; 11:5
  • +Jes 37:32
  • +Jes 9:7; 59:17; Ese 5:13; Sag 1:14

2 Konings 19:32

Kruisverwysings

  • +Jes 10:24
  • +2Kr 32:22
  • +Jes 37:33
  • +2Sa 20:15; Ese 21:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/2/15, bl. 28

2 Konings 19:33

Kruisverwysings

  • +Jes 37:34

2 Konings 19:34

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:6; Jes 31:5; 37:35
  • +1Sa 12:22; Jes 43:25; Ese 36:22
  • +Jer 23:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 145

2 Konings 19:35

Kruisverwysings

  • +1Kr 12:22
  • +2Kr 32:21; Jes 31:8; 37:36
  • +Eks 12:30; Ps 76:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/6/1, bl. 6

    1988/2/15, bl. 28

2 Konings 19:36

Kruisverwysings

  • +2Kn 19:7, 28
  • +Jes 37:37
  • +Ge 10:11; Jon 1:2; Na 2:8; Sef 2:13

2 Konings 19:37

Kruisverwysings

  • +De 32:31; 2Kr 32:21
  • +Jes 37:38
  • +Spr 3:33; 13:21
  • +Ge 8:4; Jer 51:27
  • +Esr 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 73

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 19:1Jes 37:1
2 Kon. 19:11Sa 4:12; 2Kn 18:37; Esr 9:3; Job 1:20
2 Kon. 19:1Ge 37:34; 1Kn 21:27; 2Kn 6:30; Est 4:1; Ps 35:13; Jes 22:12
2 Kon. 19:12Kr 7:16; Ps 73:17
2 Kon. 19:22Kn 18:18
2 Kon. 19:2Jes 37:2
2 Kon. 19:2Jes 1:1
2 Kon. 19:2Jes 2:1
2 Kon. 19:32Sa 22:7; 2Kr 20:9; Job 5:19; Ho 5:15
2 Kon. 19:3Heb 3:15
2 Kon. 19:32Kn 18:32; Ne 4:4
2 Kon. 19:3Jes 26:17
2 Kon. 19:3Jes 37:3
2 Kon. 19:4Ps 65:2
2 Kon. 19:41Sa 17:45; 2Kn 18:35
2 Kon. 19:4Ps 74:22
2 Kon. 19:42Kr 32:20; Ps 50:15; Jak 5:16
2 Kon. 19:4Jes 37:4
2 Kon. 19:5Jes 37:5
2 Kon. 19:6Jes 37:6
2 Kon. 19:6De 20:3; Jes 41:10; 51:7
2 Kon. 19:62Kn 18:17; Ps 74:18
2 Kon. 19:7Job 4:9; Jes 37:7
2 Kon. 19:7Job 15:21; Spr 21:1; Ob 1
2 Kon. 19:72Kr 32:21; Jes 37:38
2 Kon. 19:82Kn 18:17
2 Kon. 19:8Jos 10:29; 2Kn 8:22; Jes 37:8
2 Kon. 19:82Kn 18:14; Mi 1:13
2 Kon. 19:92Kn 18:17
2 Kon. 19:102Kn 18:5, 30; 2Kr 32:15
2 Kon. 19:102Kr 32:2
2 Kon. 19:10Jes 37:10
2 Kon. 19:112Kn 17:5; 2Kr 32:13; Jes 10:11
2 Kon. 19:11Jes 37:11
2 Kon. 19:121Kr 16:26; 1Kor 8:4
2 Kon. 19:12Jes 37:12
2 Kon. 19:12Ge 11:31; 29:4
2 Kon. 19:12Ese 27:23
2 Kon. 19:12Jes 37:12
2 Kon. 19:132Kn 17:24
2 Kon. 19:132Kn 18:34
2 Kon. 19:13Jes 37:13
2 Kon. 19:14Jes 37:14
2 Kon. 19:141Kn 8:30; Esr 9:5; Ps 74:10
2 Kon. 19:152Kr 32:20; Da 9:3; Flp 4:6
2 Kon. 19:151Kn 8:23
2 Kon. 19:15Eks 25:22; Le 16:2; 1Sa 4:4; Ps 80:1
2 Kon. 19:151Kr 29:11
2 Kon. 19:152Kn 5:15; Jes 44:6; Da 4:25
2 Kon. 19:15Ge 1:1; Ps 96:5; 102:25; Joh 1:3
2 Kon. 19:15Jes 37:16
2 Kon. 19:161Kn 8:29; Ps 31:2; 65:2
2 Kon. 19:162Kr 16:9; Da 9:18
2 Kon. 19:16Spr 27:11; Jes 37:4, 17
2 Kon. 19:172Kn 16:9; 17:6, 24
2 Kon. 19:18Ps 96:5; Jes 37:19; 41:29; 1Kor 8:4
2 Kon. 19:18Ps 115:4; Jer 10:3; Han 17:29
2 Kon. 19:19Ps 135:4
2 Kon. 19:19Jes 37:20
2 Kon. 19:19Ps 83:18; Jes 45:5
2 Kon. 19:20Jes 37:21
2 Kon. 19:202Kn 19:15; Spr 15:8
2 Kon. 19:20Jes 58:9
2 Kon. 19:21Klg 1:15; 2:13; Mi 4:8; Sag 9:9
2 Kon. 19:21Job 22:19
2 Kon. 19:21Jes 37:22
2 Kon. 19:21Job 16:4; Ps 22:7; 109:25; Mt 27:39
2 Kon. 19:222Kn 19:10
2 Kon. 19:22Nu 15:30
2 Kon. 19:222Kn 18:30; Jes 10:13; 14:13; Mt 23:12
2 Kon. 19:22Spr 30:13; Jes 37:23
2 Kon. 19:22Ps 71:22; 89:18; Jer 51:5
2 Kon. 19:232Kn 18:17
2 Kon. 19:232Kn 19:4; 2Kr 32:17
2 Kon. 19:23Job 40:11; Ps 20:7; 68:17
2 Kon. 19:23Jes 10:10
2 Kon. 19:231Kn 5:6
2 Kon. 19:23Rig 9:15; 2Kn 14:9
2 Kon. 19:23Jes 14:8; 37:24; 60:13; Ese 31:8
2 Kon. 19:23Jes 37:24
2 Kon. 19:24Jes 37:25
2 Kon. 19:25Eks 9:14; Jos 9:9; 1Sa 4:8; Jes 37:26
2 Kon. 19:25Jes 14:24
2 Kon. 19:25Le 26:33; Ps 33:11; Jes 46:11
2 Kon. 19:25Jes 46:10
2 Kon. 19:25Le 26:32; Jes 10:5; 37:26
2 Kon. 19:26Ps 48:6; Jer 51:30
2 Kon. 19:26Ps 48:5
2 Kon. 19:26Ps 92:7; Jes 40:7; Jak 1:11
2 Kon. 19:26Ps 129:6
2 Kon. 19:26Ps 102:11; Jes 37:27
2 Kon. 19:27De 28:6; Ps 121:8; Spr 5:21
2 Kon. 19:272Kr 16:9; Jer 23:24; Heb 4:13; 1Pe 3:12
2 Kon. 19:27Jes 37:28
2 Kon. 19:28Ps 10:13; 46:6; Jes 10:15
2 Kon. 19:282Kn 18:35; Ps 74:4; 83:2; Jes 10:13
2 Kon. 19:28Ps 32:9; Ese 38:4; Am 4:2
2 Kon. 19:282Kn 19:33; Jes 37:29
2 Kon. 19:292Kn 20:8; Ps 65:8; Jes 7:11
2 Kon. 19:29Le 25:5
2 Kon. 19:29Ge 8:22
2 Kon. 19:29Jes 37:30
2 Kon. 19:302Kr 32:22; Jes 10:20
2 Kon. 19:30Jes 37:31
2 Kon. 19:31Jes 10:21; Jer 44:14; Ro 9:27; 11:5
2 Kon. 19:31Jes 37:32
2 Kon. 19:31Jes 9:7; 59:17; Ese 5:13; Sag 1:14
2 Kon. 19:32Jes 10:24
2 Kon. 19:322Kr 32:22
2 Kon. 19:32Jes 37:33
2 Kon. 19:322Sa 20:15; Ese 21:22
2 Kon. 19:33Jes 37:34
2 Kon. 19:342Kn 20:6; Jes 31:5; 37:35
2 Kon. 19:341Sa 12:22; Jes 43:25; Ese 36:22
2 Kon. 19:34Jer 23:5
2 Kon. 19:351Kr 12:22
2 Kon. 19:352Kr 32:21; Jes 31:8; 37:36
2 Kon. 19:35Eks 12:30; Ps 76:6
2 Kon. 19:362Kn 19:7, 28
2 Kon. 19:36Jes 37:37
2 Kon. 19:36Ge 10:11; Jon 1:2; Na 2:8; Sef 2:13
2 Kon. 19:37De 32:31; 2Kr 32:21
2 Kon. 19:37Jes 37:38
2 Kon. 19:37Spr 3:33; 13:21
2 Kon. 19:37Ge 8:4; Jer 51:27
2 Kon. 19:37Esr 4:2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 19:1-37

2 Konings

19 En toe koning Hiskiʹa+ dit hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur+ en hom met saklinne+ bedek en in die huis van Jehovah+ ingegaan. 2 Verder het hy Elʹjakim,+ wat oor die huishouding was, en Sebna,+ die sekretaris, en die ouer manne van die priesters, bedek met saklinne, na die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ gestuur. 3 En hulle het vir hom gesê: “Só het Hiskiʹa gesê: ‘Vandag is ’n dag van benoudheid+ en van bestrawwing+ en van minagtende vermetelheid;+ want die kinders het tot by die baarmoedermond gekom,+ en daar is geen krag om geboorte te gee nie.+ 4 Miskien sal Jehovah u God al die woorde hoor+ van Rabʹsake, wat deur die koning van Assiʹrië, sy heer, gestuur is om die lewende God uit te tart,+ en sal hy van hom rekenskap eis vir die woorde wat Jehovah u God gehoor het.+ En u moet ’n gebed+ opstuur vir die oorblyfsel+ wat nog gevind kan word.’”

5 En die knegte van koning Hiskiʹa het by Jesaja gekom.+ 6 Toe het Jesaja vir hulle gesê: “Só moet julle vir julle heer sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het, waarmee die dienaars van die koning van Assiʹrië my gesmaad het nie.+ 7 Kyk, ek plaas ’n gees+ in hom, en hy sal ’n berig hoor+ en na sy eie land terugkeer; en ek sal hom beslis in sy eie land deur die swaard laat val.”’”+

8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg; want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het. 9 Hy het gehoor dat daar van Tirhaʹka, die koning van Etiopië, gesê word: “Kyk, hy het uitgetrek om teen u te veg.” Daarom het hy weer boodskappers+ na Hiskiʹa toe gestuur en gesê: 10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem+ sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+ 11 Kyk! Jy het gehoor wat die konings van Assiʹrië met al die lande gedoen het deur hulle aan vernietiging oor te gee;+ en sal jy verlos word?+ 12 Het die gode+ van die nasies wat deur my voorvaders verdelg is, hulle verlos, ja, Gosan+ en Haran+ en Resef en die kinders van Eden+ wat in Tel-Assar was?+ 13 Waar is hy—die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stede Sefarwaʹim, Hena en Iwwa?’”+

14 Toe het Hiskiʹa die briewe uit die hand van die boodskappers geneem en dit gelees,+ waarna Hiskiʹa na die huis van Jehovah opgegaan en dit voor Jehovah uitgesprei het.+ 15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke+ van die aarde.+ U het die hemel+ en die aarde+ gemaak. 16 Neig u oor, o Jehovah, en hoor.+ Open u oë,+ o Jehovah, en sien, en hoor die woorde van Sanʹherib wat hy gestuur het om die lewende God uit te tart.+ 17 Dit is waar, o Jehovah, die konings van Assiʹrië het die nasies en hulle land verwoes.+ 18 En hulle het hulle gode aan die vuur oorgegee, omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip; sodat hulle hulle vernietig het. 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+

20 En Jesaja, die seun van Amos, het na Hiskiʹa gestuur en gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê:+ ‘Die gebed+ wat jy oor Sanʹherib, die koning van Assiʹrië, tot my gerig het, het ek gehoor.+ 21 Dít is die woord wat Jehovah teen hom gespreek het:

“Die maagdelike dogter van Sion het jou verag,+ sy het jou bespot.+

Agter jou het die dogter van Jerusalem+ haar kop geskud.+

22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+

En teen wie het jy jou stem verhef+

En slaan jy jou oë omhoog?+

Teen die Heilige van Israel!+

23 Deur middel van jou boodskappers+ het jy Jehovah uitgetart, en jy sê:+

‘Met die menigte van my strydwaens sal ek+—

Sal ek beslis die hoogte van bergstreke bestyg,+

Die mees afgeleë dele van die Liʹbanon;+

En ek sal sy hoë seders+ afkap, sy beste jenewerbome.+

En ek sal sy laaste verblyfplek binnedring, die woud van sy boord.+

24 Ek sal beslis grawe en vreemde waters drink,

En ek sal met my voetsole al die Nylkanale van Egipte laat opdroog.’+

25 Het jy nie gehoor nie?+ Sedert vervloë tye is dit wat ek sal doen.+

Sedert dae van weleer het ek selfs daaraan vorm gegee.+

Nou sal ek dit laat kom.+

En jy sal versterkte stede tot puinhope verwoes.+

26 En hulle inwoners se hande sal slap wees;+

Hulle sal eenvoudig verskrik wees en sal beskaamd staan.+

Hulle sal word soos plante van die veld en groen, jong gras,+

Soos gras op die dakke,+ wanneer dit voor die oostewind verskroei word.+

27 En jou stilsit en jou uitgaan+ en jou ingaan ken ek goed,+

En dat jy jou vir my vererg,+

28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+

En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+

En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+

29 “‘En dít sal vir jou die teken wees:+ Vanjaar sal geëet word wat opslaan van korrels wat geval het,+ en in die tweede jaar graan wat vanself opkom; maar in die derde jaar moet julle saad saai+ en oes en wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+ 30 En dié van die huis van Juda wat ontkom, dié wat oorbly,+ sal beslis wortelskiet ondertoe en vrugte voortbring boontoe.+ 31 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer+ van Jehovah van die leërs sal dit doen.

32 “‘Daarom, só het Jehovah oor die koning van Assiʹrië gesê:+ “Hy sal nie in hierdie stad inkom nie,+ en ook sal hy nie ’n pyl daarin skiet+ of met ’n skild daarteen kom of ’n beleëringskans daarteen opwerp+ nie. 33 Met die pad waarmee hy gekom het, sal hy terugkeer, en in hierdie stad sal hy nie inkom nie, is die woord van Jehovah.+ 34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’”

35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+ 36 Daarom het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, weggetrek en gegaan en teruggekeer,+ en hy het in Niʹneve+ gaan woon. 37 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het sy seuns Adrammeʹleg en Sareʹser hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel