11 Verlei+ Hiskiʹa+ julle nie om julle oor te gee om van honger en dors te sterf nie, deur te sê: “Jehovah ons God sal ons uit die palm van die koning van Assiʹrië verlos”?+
12 Maar Rabʹsake het gesê: “Het my heer my na jou heer en na jou toe gestuur om hierdie woorde te spreek? Is dit nie na die manne wat op die muur sit, sodat hulle saam met julle hulle eie ontlasting sal eet en hulle eie urine sal drink nie?”+