15 Wat al die putte betref wat die knegte van sy vader in die dae van sy vader Abraham gegrawe het,+ dié het die Filistyne toegestop, en hulle het dit met droë grond gevul.+
4 En baie mense is bymekaargebring, en hulle het al die fonteine en die stroom+ wat dwarsdeur die land vloei, toegestop en gesê: “Waarom moet die konings van Assiʹrië kom en baie water vind?”