8 En Niʹneve was, van die dae af dat hy bestaan het,+ soos ’n dam vol water;+ maar hulle vlug. “STAAN STIL! Staan stil!” Maar daar is niemand wat terugdraai nie.+
13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.