1 Samuel 2:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En almal wat in jou huis oorbly,+ sal hulle voor hom kom neerbuig vir die betaling van geld en ’n ronde brood en sal beslis sê: “Verbind my asseblief aan een van die priesterampte sodat ek ’n stukkie brood kan eet.”’”+ Esegiël 44:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die graanoffer en die sondoffer en die skuldoffer—húlle moet dit eet.+ En alles in Israel wat gewy is—dit sal hulle s’n word.+
36 En almal wat in jou huis oorbly,+ sal hulle voor hom kom neerbuig vir die betaling van geld en ’n ronde brood en sal beslis sê: “Verbind my asseblief aan een van die priesterampte sodat ek ’n stukkie brood kan eet.”’”+
29 Die graanoffer en die sondoffer en die skuldoffer—húlle moet dit eet.+ En alles in Israel wat gewy is—dit sal hulle s’n word.+