1 Konings 11:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+ Psalm 132:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Daar sal ek die horing van Dawid laat groei.+Ek het ’n lamp vir my gesalfde gereedgemaak.+ Lukas 1:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid, Handelinge 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ‘Ná hierdie dinge sal ek terugkeer en die vervalle hut van Dawid herbou; en ek sal die puinhope daarvan herbou en dit weer oprig,+
36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+
16 ‘Ná hierdie dinge sal ek terugkeer en die vervalle hut van Dawid herbou; en ek sal die puinhope daarvan herbou en dit weer oprig,+