Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 15:1

Kruisverwysings

  • +Ga 2:12
  • +Ge 17:10; Eks 12:48; Le 12:3
  • +Ga 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 101-102

    Die Wagtoring,

    1998/4/15, bl. 22

    1995/5/15, bl. 12

    1990/6/15, bl. 12-13

    1989/2/15, bl. 19

Handelinge 15:2

Kruisverwysings

  • +Han 11:30; 16:4; Ga 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

    Getuig, bl. 102-104

    Die Wagtoring,

    1997/5/15, bl. 16

    1995/5/15, bl. 12

    1989/2/15, bl. 19

    1987/8/1, bl. 13

Handelinge 15:3

Kruisverwysings

  • +Ro 15:24; 1Kor 16:6
  • +Han 13:4; 14:27
  • +Han 11:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 104-105

Handelinge 15:4

Kruisverwysings

  • +Han 21:17
  • +Han 21:19

Handelinge 15:5

Kruisverwysings

  • +Han 11:2
  • +Eks 12:48

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 105, 107

Handelinge 15:6

Kruisverwysings

  • +Spr 13:10; 15:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 105-106

Handelinge 15:7

Kruisverwysings

  • +Mr 9:16; Han 15:2
  • +Han 10:34; 11:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 106

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 13

Handelinge 15:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:9; Jer 11:20; Han 1:24
  • +Han 10:44; 11:15

Handelinge 15:9

Kruisverwysings

  • +Ga 3:28
  • +Ga 2:16; 1Pe 1:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 106

Handelinge 15:10

Kruisverwysings

  • +Ga 5:1
  • +Ga 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 106

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 13

Handelinge 15:11

Kruisverwysings

  • +Jes 53:11; Mt 20:28; Joh 1:17; Ga 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 106

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 13

Handelinge 15:12

Kruisverwysings

  • +Ro 15:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

    Getuig, bl. 106

Handelinge 15:13

Kruisverwysings

  • +Han 12:17

Handelinge 15:14

Kruisverwysings

  • +Han 11:13; 2Pe 1:1
  • +Jes 55:5; 1Pe 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/10, bl. 20-21

    Georganiseer, bl. 164

    Die Wagtoring,

    2014/12/15, bl. 16

    2014/11/15, bl. 24-25

    2013/3/15, bl. 27-28

    1990/6/15, bl. 13

    Getuig, bl. 108-109

    “Hele Skrif”, bl. 150

    Oorlewing, bl. 148

Handelinge 15:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

    Getuig, bl. 108-109

Handelinge 15:16

Kruisverwysings

  • +Am 9:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 8-9

    1990/6/15, bl. 13

    Getuig, bl. 109

Handelinge 15:17

Kruisverwysings

  • +Am 9:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 5

    Getuig, bl. 109

    “Hele Skrif”, bl. 150

Handelinge 15:18

Kruisverwysings

  • +Jes 45:21

Handelinge 15:19

Kruisverwysings

  • +Han 15:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 109-111

Handelinge 15:20

Kruisverwysings

  • +Ge 35:2; Eks 20:3; Ese 20:30; 1Kor 8:7; 10:14
  • +1Kor 6:9; Kol 3:5; 1Te 4:3
  • +Le 17:13
  • +Ge 9:4; Le 3:17; 7:26; 17:10; 19:26; De 12:23; 15:23; 1Sa 14:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Handelinge 15:21

Kruisverwysings

  • +Han 13:15; 2Kor 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 109, 111

    Die Wagtoring,

    1995/5/1, bl. 11

    1990/6/15, bl. 13

Handelinge 15:22

Kruisverwysings

  • +Han 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 113

    Die Wagtoring,

    1999/2/15, bl. 26-27

Handelinge 15:23

Kruisverwysings

  • +Han 11:26
  • +Ga 1:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26

Handelinge 15:24

Kruisverwysings

  • +Han 15:1
  • +Ga 2:4; Tit 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Verkondigers, bl. 34

Handelinge 15:25

Kruisverwysings

  • +Han 1:14
  • +2Pe 3:15

Handelinge 15:26

Kruisverwysings

  • +Han 13:50; 1Kor 15:30; 2Kor 11:23; Flp 2:29

Handelinge 15:27

Kruisverwysings

  • +1Te 1:1; 1Pe 5:12
  • +Han 16:4

Handelinge 15:28

Kruisverwysings

  • +Joh 16:13; Han 5:32
  • +Mt 23:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 13

    “Hele Skrif”, bl. 202

Handelinge 15:29

Kruisverwysings

  • +Ge 35:2; Eks 20:3; 34:15; Ese 20:30; 1Kor 8:1; 10:14
  • +Ge 9:4; Le 3:17; 7:26; 17:10; De 12:16, 23; 1Sa 14:32
  • +Le 17:13
  • +Ge 39:9; 1Kor 6:9; Ef 5:5; Kol 3:5; 1Te 4:3; 1Pe 4:3
  • +Han 21:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 39

    Bly in God se liefde, bl. 91-92

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 28

    2004/6/15, bl. 20-21, 29

    2000/6/15, bl. 29

    1995/1/15, bl. 5-6

    1991/6/15, bl. 9

    1990/6/15, bl. 13

    1990/6/1, bl. 30-31

    1989/3/1, bl. 30-31

    1988/5/1, bl. 17

    1986/9/1, bl. 25

    1986/3/15, bl. 18

    Leer ons, bl. 139-140

    Leer Bybel, bl. 129-130

    ‘God se liefde’, bl. 77

    “Hele Skrif”, bl. 18, 205

    Bloed-brosjure, bl. 4-5, 20, 22

    Redenering, bl. 69, 71

Handelinge 15:30

Kruisverwysings

  • +Han 11:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

Handelinge 15:31

Kruisverwysings

  • +Spr 15:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

Handelinge 15:32

Kruisverwysings

  • +Han 11:27; 13:1
  • +Han 13:15; 18:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 114

Handelinge 15:33

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 115

Handelinge 15:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 115

Handelinge 15:35

Kruisverwysings

  • +Han 13:1
  • +2Kor 11:7

Handelinge 15:36

Kruisverwysings

  • +2Kor 11:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 117-119

Handelinge 15:37

Kruisverwysings

  • +Kol 4:10; 2Ti 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 119-120

Handelinge 15:38

Kruisverwysings

  • +Han 13:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 8

    Getuig, bl. 120

Handelinge 15:39

Kruisverwysings

  • +Han 4:36; 13:4
  • +Han 11:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 23-24

    2010/3/15, bl. 6, 8

    2003/1/15, bl. 19-20

    1998/4/15, bl. 22-23

    1993/8/15, bl. 21-22

    1990/6/15, bl. 13-14

    1989/10/15, bl. 12

    Getuig, bl. 120

Handelinge 15:40

Kruisverwysings

  • +Han 15:27
  • +Han 14:26; Ef 3:7

Handelinge 15:41

Kruisverwysings

  • +Han 16:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 15:1Ga 2:12
Hand. 15:1Ge 17:10; Eks 12:48; Le 12:3
Hand. 15:1Ga 5:2
Hand. 15:2Han 11:30; 16:4; Ga 2:1
Hand. 15:3Ro 15:24; 1Kor 16:6
Hand. 15:3Han 13:4; 14:27
Hand. 15:3Han 11:18
Hand. 15:4Han 21:17
Hand. 15:4Han 21:19
Hand. 15:5Han 11:2
Hand. 15:5Eks 12:48
Hand. 15:6Spr 13:10; 15:22
Hand. 15:7Mr 9:16; Han 15:2
Hand. 15:7Han 10:34; 11:17
Hand. 15:81Kr 28:9; Jer 11:20; Han 1:24
Hand. 15:8Han 10:44; 11:15
Hand. 15:9Ga 3:28
Hand. 15:9Ga 2:16; 1Pe 1:22
Hand. 15:10Ga 5:1
Hand. 15:10Ga 3:10
Hand. 15:11Jes 53:11; Mt 20:28; Joh 1:17; Ga 2:16
Hand. 15:12Ro 15:19
Hand. 15:13Han 12:17
Hand. 15:14Han 11:13; 2Pe 1:1
Hand. 15:14Jes 55:5; 1Pe 2:9
Hand. 15:16Am 9:11
Hand. 15:17Am 9:12
Hand. 15:18Jes 45:21
Hand. 15:19Han 15:10
Hand. 15:20Ge 35:2; Eks 20:3; Ese 20:30; 1Kor 8:7; 10:14
Hand. 15:201Kor 6:9; Kol 3:5; 1Te 4:3
Hand. 15:20Le 17:13
Hand. 15:20Ge 9:4; Le 3:17; 7:26; 17:10; 19:26; De 12:23; 15:23; 1Sa 14:32
Hand. 15:21Han 13:15; 2Kor 3:15
Hand. 15:22Han 1:23
Hand. 15:23Han 11:26
Hand. 15:23Ga 1:21
Hand. 15:24Han 15:1
Hand. 15:24Ga 2:4; Tit 1:10
Hand. 15:25Han 1:14
Hand. 15:252Pe 3:15
Hand. 15:26Han 13:50; 1Kor 15:30; 2Kor 11:23; Flp 2:29
Hand. 15:271Te 1:1; 1Pe 5:12
Hand. 15:27Han 16:4
Hand. 15:28Joh 16:13; Han 5:32
Hand. 15:28Mt 23:4
Hand. 15:29Ge 35:2; Eks 20:3; 34:15; Ese 20:30; 1Kor 8:1; 10:14
Hand. 15:29Ge 9:4; Le 3:17; 7:26; 17:10; De 12:16, 23; 1Sa 14:32
Hand. 15:29Le 17:13
Hand. 15:29Ge 39:9; 1Kor 6:9; Ef 5:5; Kol 3:5; 1Te 4:3; 1Pe 4:3
Hand. 15:29Han 21:25
Hand. 15:30Han 11:26
Hand. 15:31Spr 15:30
Hand. 15:32Han 11:27; 13:1
Hand. 15:32Han 13:15; 18:23
Hand. 15:331Kor 16:11
Hand. 15:35Han 13:1
Hand. 15:352Kor 11:7
Hand. 15:362Kor 11:28
Hand. 15:37Kol 4:10; 2Ti 4:11
Hand. 15:38Han 13:13
Hand. 15:39Han 4:36; 13:4
Hand. 15:39Han 11:20
Hand. 15:40Han 15:27
Hand. 15:40Han 14:26; Ef 3:7
Hand. 15:41Han 16:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 15:1-41

Handelinge

15 En sekere manne het van Judeʹa+ afgekom en die broers begin leer: “Tensy julle volgens die gebruik van Moses+ besny word,+ kan julle nie gered word nie.” 2 Maar nadat daar groot onenigheid en ’n heftige woordewisseling van die kant van Paulus en Barʹnabas met hulle ontstaan het, het hulle gereël dat Paulus en Barʹnabas en ander van hulle na die apostels en ouer manne in Jerusalem+ opgaan in verband met hierdie geskil.

3 Nadat hierdie manne dan ’n ent deur die gemeente begelei is,+ het hulle verder gegaan deur Feniʹsië sowel as Samariʹa en in besonderhede vertel van die bekering van mense van die nasies,+ en hulle het aan al die broers groot vreugde verskaf.+ 4 Toe hulle in Jerusalem aankom, is hulle vriendelik ontvang+ deur die gemeente en die apostels en die ouer manne, en hulle het vertel van al die dinge wat God deur middel van hulle gedoen het.+ 5 Maar party van dié van die sekte van die Fariseërs wat gelowig geword het, het uit hulle sitplek opgestaan en gesê: “Hulle moet besny word+ en beveel word om die wet van Moses te onderhou.”+

6 En die apostels en die ouer manne het bymekaargekom om op hierdie aangeleentheid in te gaan.+ 7 En nadat hulle lank geredeneer het,+ het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: “Manne, broers, julle weet goed dat God van die vroeë dae af die keuse onder julle gedoen het dat mense van die nasies deur my mond die woord van die goeie nuus moet hoor en moet glo;+ 8 en God, wat die harte ken,+ het getuienis afgelê deur hulle die heilige gees te gee,+ net soos ook aan ons. 9 En hy het hoegenaamd geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie,+ maar het hulle harte deur geloof gesuiwer.+ 10 Waarom stel julle God dan nou op die proef deur ’n juk+ op die nek van die dissipels te lê wat ons voorvaders en ook ons nie kon dra nie?+ 11 Inteendeel, ons vertrou dat ons op dieselfde wyse as ook daardie mense deur die onverdiende goedhartigheid van die Here Jesus gered sal word.”+

12 Daarop het die hele menigte stil geword, en hulle het begin luister hoe Barʹnabas en Paulus vertel van al die tekens en voortekens wat God deur hulle onder die nasies gedoen het.+ 13 Nadat hulle opgehou praat het, het Jakobus geantwoord en gesê: “Manne, broers, hoor my aan.+ 14 Siʹmeon+ het breedvoerig vertel hoe God vir die eerste keer sy aandag op die nasies gerig het om uit hulle ’n volk vir sy naam te neem.+ 15 En hiermee stem die woorde van die Profete ooreen, net soos daar geskrywe staan: 16 ‘Ná hierdie dinge sal ek terugkeer en die vervalle hut van Dawid herbou; en ek sal die puinhope daarvan herbou en dit weer oprig,+ 17 sodat dié wat oorbly van die mense, Jehovah ernstig kan soek, tesame met mense van al die nasies, mense oor wie my naam uitgeroep is, sê Jehovah, wat hierdie dinge doen,+ 18 wat van ouds af bekend is.’+ 19 My beslissing is derhalwe om dit nie moeilik te maak vir dié uit die nasies wat hulle tot God keer nie,+ 20 maar om aan hulle te skryf om hulle te onthou van dinge wat deur afgode besoedel is+ en van hoerery+ en van wat verwurg is+ en van bloed.+ 21 Want van ouds af het Moses in stad na stad dié gehad wat hom verkondig, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+

22 Toe het die apostels en die ouer manne tesame met die hele gemeente dit goedgedink om gekose manne uit hulle midde saam met Paulus en Barʹnabas na Antiogiʹë te stuur, naamlik Judas, wat Barʹsabbas+ genoem is, en Silas, manne wat die leiding onder die broers geneem het; 23 en hulle het deur hulle hand geskryf:

“Die apostels en die ouer manne, broers, aan dié broers in Antiogiʹë+ en Sirië en Siliʹsië+ wat uit die nasies is: Groete! 24 Aangesien ons gehoor het dat party uit ons midde julle met woorde verontrus het+ en julle siele probeer omverwerp het, hoewel ons hulle geen instruksies gegee het nie,+ 25 het ons tot ’n eenparige besluit+ gekom en dit goedgedink om manne te kies om na julle toe te stuur saam met ons geliefdes, Barʹnabas en Paulus,+ 26 manne wat hulle siele vir die naam van ons Here Jesus Christus oorgegee het.+ 27 Ons stuur dus Judas en Silas,+ sodat hulle ook dieselfde dinge mondeling kan berig.+ 28 Want die heilige gees+ en ons het dit goedgedink om geen verdere las+ vir julle by te voeg nie, behalwe hierdie noodsaaklike dinge: 29 om julle voortdurend te onthou van afgodsoffers+ en van bloed+ en van wat verwurg+ is en van hoerery.+ As julle julle sorgvuldig van hierdie dinge bewaar,+ sal julle voorspoedig wees. Mag julle goeie gesondheid geniet!”

30 Toe hulle dan hierdie manne laat gaan het, het hulle afgegaan na Antiogiʹë, en hulle het die menigte bymekaargeroep en die brief vir hulle gegee.+ 31 Nadat hulle dit gelees het, was hulle bly oor die aanmoediging.+ 32 En Judas en Silas, wat self ook profete was,+ het die broers met baie toesprake aangemoedig en versterk.+ 33 En nadat hulle ’n tyd daar deurgebring het, het die broers hulle in vrede laat gaan+ na dié wat hulle uitgestuur het. 34 —— 35 Paulus en Barʹnabas het egter nog ’n ruk in Antiogiʹë+ gebly en geleer en, saam met nog baie ander, die goeie nuus van die woord van Jehovah bekend gemaak.+

36 En ná etlike dae het Paulus vir Barʹnabas gesê: “Laat ons bowenal terugkeer en die broers besoek in elkeen van die stede waarin ons die woord van Jehovah verkondig het, om te sien hoe dit met hulle gaan.”+ 37 Wat Barʹnabas betref, hy was vasbeslote om ook Johannes, wat Markus+ genoem is, saam te neem. 38 Maar Paulus het nie gedink dat dit gepas is om hom saam te neem nie, aangesien hy hulle van Pamfiʹlië af verlaat het+ en nie saam met hulle na die werk gegaan het nie. 39 Hierop het ’n skerp uitbarsting van toorn plaasgevind, sodat hulle uitmekaar gegaan het; en Barʹnabas+ het Markus saamgeneem en na Siprus weggeseil.+ 40 Paulus het Silas+ gekies en vertrek nadat hy deur die broers aan die onverdiende goedhartigheid van Jehovah toevertrou is.+ 41 Maar hy het deur Sirië en Siliʹsië gegaan en die gemeentes versterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel