15 Later het koning Joram+ teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat die Siriërs hom toegedien het toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het.+
Jehu het toe gesê: “As julle siel instem,+ moet julle niemand uit die stad laat ontsnap om dit in Jisʹreël te gaan vertel nie.”
5 Ook het hy in hulle raad gewandel,+ sodat hy saam met Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, getrek het om teen Haʹsael,+ die koning van Sirië, oorlog te voer by Raʹmot-Giʹlead,+ waar die skutters Joram gewond het.+