Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 22:1

Kruisverwysings

  • +2Kn 8:24; 1Kr 3:11
  • +2Kr 21:16
  • +2Kr 21:17

2 Kronieke 22:2

Kruisverwysings

  • +2Kn 8:26
  • +2Kn 11:1, 13
  • +1Kn 16:28

2 Kronieke 22:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:33; 2Kn 8:27; Mi 6:16
  • +2Kr 22:12; 24:7

2 Kronieke 22:4

Kruisverwysings

  • +2Kr 24:18; Spr 1:10; 12:5; 13:20

2 Kronieke 22:5

Kruisverwysings

  • +Ps 1:1
  • +2Kn 8:25
  • +2Kn 8:15; 10:32
  • +1Kn 22:3; 2Kr 18:14
  • +2Kn 8:28

2 Kronieke 22:6

Kruisverwysings

  • +Jos 19:18; 2Sa 4:4; 2Kn 9:15
  • +2Kn 8:29
  • +2Kn 9:16; 2Kr 22:1
  • +2Kn 8:16
  • +2Kn 3:1
  • +1Kn 22:34

2 Kronieke 22:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 2:6
  • +De 32:35; Rig 14:4; 2Kr 10:15; Ps 9:16; Am 3:6
  • +2Kn 9:21
  • +1Kn 19:16; 2Kn 9:20
  • +2Kn 9:14
  • +2Kn 9:6
  • +2Kn 9:7

2 Kronieke 22:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 10:10, 11
  • +2Kn 10:13
  • +2Kn 10:14

2 Kronieke 22:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 9:27
  • +2Kn 10:17
  • +2Kn 9:28
  • +2Kr 17:3; Spr 10:7
  • +2Kr 17:4

2 Kronieke 22:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 22:2
  • +2Kn 11:1

2 Kronieke 22:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:2
  • +2Kn 11:21
  • +2Kn 8:16
  • +2Kr 23:1
  • +2Sa 7:13; 1Kn 15:4; 2Kr 21:7; Ps 33:10

2 Kronieke 22:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:3
  • +De 17:15
  • +Ps 12:8; Spr 29:2; Jer 12:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 22:12Kn 8:24; 1Kr 3:11
2 Kron. 22:12Kr 21:16
2 Kron. 22:12Kr 21:17
2 Kron. 22:22Kn 8:26
2 Kron. 22:22Kn 11:1, 13
2 Kron. 22:21Kn 16:28
2 Kron. 22:31Kn 16:33; 2Kn 8:27; Mi 6:16
2 Kron. 22:32Kr 22:12; 24:7
2 Kron. 22:42Kr 24:18; Spr 1:10; 12:5; 13:20
2 Kron. 22:5Ps 1:1
2 Kron. 22:52Kn 8:25
2 Kron. 22:52Kn 8:15; 10:32
2 Kron. 22:51Kn 22:3; 2Kr 18:14
2 Kron. 22:52Kn 8:28
2 Kron. 22:6Jos 19:18; 2Sa 4:4; 2Kn 9:15
2 Kron. 22:62Kn 8:29
2 Kron. 22:62Kn 9:16; 2Kr 22:1
2 Kron. 22:62Kn 8:16
2 Kron. 22:62Kn 3:1
2 Kron. 22:61Kn 22:34
2 Kron. 22:71Sa 2:6
2 Kron. 22:7De 32:35; Rig 14:4; 2Kr 10:15; Ps 9:16; Am 3:6
2 Kron. 22:72Kn 9:21
2 Kron. 22:71Kn 19:16; 2Kn 9:20
2 Kron. 22:72Kn 9:14
2 Kron. 22:72Kn 9:6
2 Kron. 22:72Kn 9:7
2 Kron. 22:82Kn 10:10, 11
2 Kron. 22:82Kn 10:13
2 Kron. 22:82Kn 10:14
2 Kron. 22:92Kn 9:27
2 Kron. 22:92Kn 10:17
2 Kron. 22:92Kn 9:28
2 Kron. 22:92Kr 17:3; Spr 10:7
2 Kron. 22:92Kr 17:4
2 Kron. 22:102Kr 22:2
2 Kron. 22:102Kn 11:1
2 Kron. 22:112Kn 11:2
2 Kron. 22:112Kn 11:21
2 Kron. 22:112Kn 8:16
2 Kron. 22:112Kr 23:1
2 Kron. 22:112Sa 7:13; 1Kn 15:4; 2Kr 21:7; Ps 33:10
2 Kron. 22:122Kn 11:3
2 Kron. 22:12De 17:15
2 Kron. 22:12Ps 12:8; Spr 29:2; Jer 12:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 22:1-12

2 Kronieke

22 Toe het die inwoners van Jerusalem Ahaʹsia,+ sy jongste seun, in sy plek koning gemaak (want die rowerbende wat saam met die Arabiere+ na die kamp gekom het, het al die oueres doodgemaak),+ en Ahaʹsia, die seun van Joram, het as koning van Juda begin regeer. 2 Ahaʹsia was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het,+ en hy het een jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Ataʹlia,+ die kleindogter van Omri.+

3 Hy het ook in die weë van die huis van Agab+ gewandel, want sy moeder+ het sy raadgeefster geword om goddeloos te handel. 4 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë, soos die huis van Agab, want hulle het ná die dood van sy vader vir hom raadgewers geword,+ tot sy verderf. 5 Ook het hy in hulle raad gewandel,+ sodat hy saam met Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, getrek het om teen Haʹsael,+ die koning van Sirië, oorlog te voer by Raʹmot-Giʹlead,+ waar die skutters Joram gewond het.+ 6 Hy het derhalwe teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat hulle hom by Rama toegedien het+ toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het.

Wat Asarʹja,+ die seun van Joram,+ die koning van Juda, betref, hy het afgegaan om Joram,+ die seun van Agab, in Jisreël te sien, want hy was siek.+ 7 Maar die ondergang+ van Ahaʹsia was van God,+ deurdat hy na Joram toe gekom het; en toe hy kom, het hy saam met Joram uitgetrek+ na Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ wat Jehovah gesalf het+ om die huis van Agab uit te roei.+ 8 En net toe Jehu die stryd met die huis van Agab aangeknoop het,+ het hy die vorste van Juda en die seuns van die broers van Ahaʹsia,+ dienaars van Ahaʹsia, gevind en hulle doodgemaak.+ 9 Toe het hy Ahaʹsia gesoek, en hulle het hom uiteindelik gevange geneem,+ terwyl hy in Samariʹa+ weggekruip het, en hom na Jehu toe gebring. Toe het hulle hom doodgemaak en hom begrawe,+ want hulle het gesê: “Hy is die kleinseun van Joʹsafat,+ wat Jehovah met sy hele hart gesoek het.”+ En daar was niemand van die huis van Ahaʹsia wat krag behou het vir die koninkryk nie.

10 Wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia, betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele koninklike nageslag van die huis van Juda doodgemaak.+ 11 Maar Joʹsabat,+ die dogter van die koning, het Joas,+ die seun van Ahaʹsia, geneem en hom weggesteel onder die seuns van die koning uit wat doodgemaak moes word, en hom en sy versorgster in die binnekamer vir die slaapbanke ingebring. En Joʹsabat, die dogter van koning Joram,+ die vrou van die priester Joʹjada+ (want sy was die suster van Ahaʹsia), het hom vir Ataʹlia weggesteek, en sy het hom nie doodgemaak nie.+ 12 En hy het ses jaar lank by hulle in die huis van die ware God verborge gebly,+ terwyl Ataʹlia as koningin+ oor die land geheers het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel