11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+
12 En hulle het die bydrae+ en die tiendes+ en die heilige dinge getrou+ bly inbring; en Konanʹja, die Leviet, het as leier toesig daaroor gehad, en sy broer Siʹmeï was tweede.