Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 31
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 31:1

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:16
  • +2Kr 24:5
  • +Eks 23:24; 2Kn 10:16; 2Kr 14:3
  • +De 7:5; 2Kn 18:4; 2Kr 34:3; 1Kor 10:14
  • +De 12:2
  • +2Kr 23:17
  • +2Kr 14:5
  • +2Kr 30:1
  • +2Kr 30:18

2 Kronieke 31:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:1
  • +1Kr 23:6
  • +2Kr 5:11; Lu 1:5
  • +2Kr 8:14; 23:8
  • +1Kr 16:40
  • +1Kr 16:1; 21:26
  • +1Kr 23:13; 26:12; 2Kr 13:10
  • +1Kr 16:4; 23:30
  • +1Kr 23:5; Ps 22:22

2 Kronieke 31:3

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:26
  • +2Kr 30:24
  • +Eks 29:39; Nu 28:4
  • +Nu 28:9
  • +1Kr 23:31
  • +Le 23:2
  • +Nu 28:2

2 Kronieke 31:4

Kruisverwysings

  • +Ne 10:38
  • +Nu 18:21
  • +Mal 2:7
  • +Ne 13:10; 1Kor 9:9

2 Kronieke 31:5

Kruisverwysings

  • +Ne 12:44
  • +Eks 23:19
  • +Eks 22:29; Ne 10:37
  • +Nu 18:12
  • +Ge 43:11
  • +Ne 10:35
  • +Spr 3:9

2 Kronieke 31:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:16
  • +Le 27:30; De 14:28

2 Kronieke 31:7

Kruisverwysings

  • +Le 23:16
  • +Le 23:24

2 Kronieke 31:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1
  • +2Sa 6:18; 2Kr 6:3
  • +Esr 7:27

2 Kronieke 31:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 31:6

2 Kronieke 31:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:17
  • +1Kr 6:8
  • +Nu 18:8; 31:29
  • +Mal 3:10
  • +2Kn 4:43
  • +Ge 26:12; Le 25:21; Spr 10:22

2 Kronieke 31:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:12; Ne 10:38

2 Kronieke 31:12

Kruisverwysings

  • +Nu 31:29
  • +Le 27:30; De 14:28
  • +2Kn 12:15

2 Kronieke 31:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:17

2 Kronieke 31:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:12
  • +1Kr 26:17
  • +Nu 29:39; De 12:6; 16:10
  • +Nu 18:8
  • +Le 2:10; 7:1

2 Kronieke 31:15

Kruisverwysings

  • +Jos 21:19
  • +1Kr 9:22
  • +1Kr 24:1
  • +1Kr 25:8

2 Kronieke 31:16

Kruisverwysings

  • +Nu 3:15
  • +1Kr 9:1

2 Kronieke 31:17

Kruisverwysings

  • +Nu 17:3; 1Kr 24:4
  • +1Kr 24:30
  • +Nu 4:3; 8:24; 1Kr 23:24
  • +1Kr 23:6

2 Kronieke 31:18

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:22; 2Kr 31:15
  • +2Kr 29:15

2 Kronieke 31:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:1
  • +Le 25:34; Nu 35:2; Jos 21:13

2 Kronieke 31:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:3; Spr 12:2
  • +De 12:28; 1Te 2:10
  • +Spr 28:20; Han 24:16

2 Kronieke 31:21

Kruisverwysings

  • +2Kr 29:35
  • +De 32:46; Ps 1:2
  • +De 4:29
  • +De 6:5; 10:12; 1Kn 8:61
  • +De 29:9; Jos 1:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 31:12Kr 11:16
2 Kron. 31:12Kr 24:5
2 Kron. 31:1Eks 23:24; 2Kn 10:16; 2Kr 14:3
2 Kron. 31:1De 7:5; 2Kn 18:4; 2Kr 34:3; 1Kor 10:14
2 Kron. 31:1De 12:2
2 Kron. 31:12Kr 23:17
2 Kron. 31:12Kr 14:5
2 Kron. 31:12Kr 30:1
2 Kron. 31:12Kr 30:18
2 Kron. 31:21Kr 24:1
2 Kron. 31:21Kr 23:6
2 Kron. 31:22Kr 5:11; Lu 1:5
2 Kron. 31:22Kr 8:14; 23:8
2 Kron. 31:21Kr 16:40
2 Kron. 31:21Kr 16:1; 21:26
2 Kron. 31:21Kr 23:13; 26:12; 2Kr 13:10
2 Kron. 31:21Kr 16:4; 23:30
2 Kron. 31:21Kr 23:5; Ps 22:22
2 Kron. 31:31Kr 26:26
2 Kron. 31:32Kr 30:24
2 Kron. 31:3Eks 29:39; Nu 28:4
2 Kron. 31:3Nu 28:9
2 Kron. 31:31Kr 23:31
2 Kron. 31:3Le 23:2
2 Kron. 31:3Nu 28:2
2 Kron. 31:4Ne 10:38
2 Kron. 31:4Nu 18:21
2 Kron. 31:4Mal 2:7
2 Kron. 31:4Ne 13:10; 1Kor 9:9
2 Kron. 31:5Ne 12:44
2 Kron. 31:5Eks 23:19
2 Kron. 31:5Eks 22:29; Ne 10:37
2 Kron. 31:5Nu 18:12
2 Kron. 31:5Ge 43:11
2 Kron. 31:5Ne 10:35
2 Kron. 31:5Spr 3:9
2 Kron. 31:62Kr 11:16
2 Kron. 31:6Le 27:30; De 14:28
2 Kron. 31:7Le 23:16
2 Kron. 31:7Le 23:24
2 Kron. 31:81Kr 28:1
2 Kron. 31:82Sa 6:18; 2Kr 6:3
2 Kron. 31:8Esr 7:27
2 Kron. 31:92Kr 31:6
2 Kron. 31:102Kr 26:17
2 Kron. 31:101Kr 6:8
2 Kron. 31:10Nu 18:8; 31:29
2 Kron. 31:10Mal 3:10
2 Kron. 31:102Kn 4:43
2 Kron. 31:10Ge 26:12; Le 25:21; Spr 10:22
2 Kron. 31:111Kr 28:12; Ne 10:38
2 Kron. 31:12Nu 31:29
2 Kron. 31:12Le 27:30; De 14:28
2 Kron. 31:122Kn 12:15
2 Kron. 31:132Kr 26:17
2 Kron. 31:141Kr 26:12
2 Kron. 31:141Kr 26:17
2 Kron. 31:14Nu 29:39; De 12:6; 16:10
2 Kron. 31:14Nu 18:8
2 Kron. 31:14Le 2:10; 7:1
2 Kron. 31:15Jos 21:19
2 Kron. 31:151Kr 9:22
2 Kron. 31:151Kr 24:1
2 Kron. 31:151Kr 25:8
2 Kron. 31:16Nu 3:15
2 Kron. 31:161Kr 9:1
2 Kron. 31:17Nu 17:3; 1Kr 24:4
2 Kron. 31:171Kr 24:30
2 Kron. 31:17Nu 4:3; 8:24; 1Kr 23:24
2 Kron. 31:171Kr 23:6
2 Kron. 31:181Kr 9:22; 2Kr 31:15
2 Kron. 31:182Kr 29:15
2 Kron. 31:191Kr 24:1
2 Kron. 31:19Le 25:34; Nu 35:2; Jos 21:13
2 Kron. 31:202Kn 20:3; Spr 12:2
2 Kron. 31:20De 12:28; 1Te 2:10
2 Kron. 31:20Spr 28:20; Han 24:16
2 Kron. 31:212Kr 29:35
2 Kron. 31:21De 32:46; Ps 1:2
2 Kron. 31:21De 4:29
2 Kron. 31:21De 6:5; 10:12; 1Kn 8:61
2 Kron. 31:21De 29:9; Jos 1:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 31:1-21

2 Kronieke

31 En net toe hulle met dit alles klaar was, het al die Israeliete+ wat hulle daar bevind het, na die stede van Juda uitgegaan,+ en hulle het die heilige pilare stukkend gebreek+ en die heilige pale afgekap+ en die hoogtes+ en die altare+ uit die hele Juda+ en Benjamin en in Eʹfraim+ en Manasʹse+ afgebreek totdat hulle daarmee klaar was; waarna al die kinders van Israel na hulle stede teruggekeer het, elkeen na sy eie besitting.

2 Toe het Hiskiʹa die afdelings+ van die priesters en van die Leviete+ vasgestel volgens hulle afdelings, elkeen ooreenkomstig die diens daarvan, vir die priesters+ en vir die Leviete+ ten opsigte van die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers,+ om te dien+ en om te dank+ en te loof+ in die poorte van die kampe van Jehovah. 3 En daar was ’n deel van die koning uit sy eie goed+ vir die brandoffers,+ vir die brandoffers van die oggend+ en die aand, en ook die brandoffers vir die sabbatte+ en vir die nuwemane+ en vir die feestye,+ volgens wat in die wet van Jehovah geskrywe staan.+

4 Daarbenewens het hy vir die volk, die inwoners van Jerusalem, gesê om die deel van die priesters+ en van die Leviete+ te gee, sodat hulle hulle streng aan die wet van Jehovah+ kon hou.+ 5 En net toe die woord uitgegaan het, het die kinders van Israel+ die eerstelinge van die graan,+ nuwe wyn+ en olie+ en heuning+ en die hele opbrengs van die land+ vermeerder, en die tiendes van alles het hulle in oorvloed ingebring.+ 6 En die kinders van Israel en van Juda wat in die stede van Juda+ gewoon het, ook hulle het die tiendes van beeste en skape en die tiendes van die heilige dinge+ ingebring, die dinge wat aan Jehovah hulle God geheilig is. Hulle het dit ingebring en so hope en hope gegee. 7 In die derde+ maand het hulle met die hope begin deur die onderste laag te lê, en in die sewende+ maand was hulle klaar. 8 Toe Hiskiʹa en die vorste+ kom en die hope sien, het hulle Jehovah en sy volk Israel+ geseën.+

9 Na verloop van tyd het Hiskiʹa by die priesters en die Leviete navraag gedoen oor die hope.+ 10 Toe het Asarʹja,+ die hoofpriester van die huis van Sadok,+ vir hom gesê, ja, hy het gesê: “Vandat hulle die bydrae+ in die huis van Jehovah begin inbring het, is daar tot versadiging toe geëet+ en oorvloedig oorgehou;+ want Jehovah het sy volk geseën,+ en hierdie groot oorvloed het oorgebly.”

11 Hierop het Hiskiʹa gesê dat eetkamers+ in die huis van Jehovah gereedgemaak moes word. Toe het hulle dit gereedgemaak. 12 En hulle het die bydrae+ en die tiendes+ en die heilige dinge getrou+ bly inbring; en Konanʹja, die Leviet, het as leier toesig daaroor gehad, en sy broer Siʹmeï was tweede. 13 En Jehiʹël en Asasʹja en Nahat en Aʹsahel en Jeʹrimot en Joʹsabad en Eʹliël en Jismagʹja en Mahat en Benaʹja was opsigters aan die sy van Konanʹja en sy broer Siʹmeï, volgens die bevel van koning Hiskiʹa, en Asarʹja+ was die leier van die huis van die ware God. 14 En Koreʹ, die seun van Jimna, die Leviet, was die poortwagter+ aan die oostekant,+ wat toesig gehad het oor die vrywillige+ gawes van die ware God, om die bydrae+ vir Jehovah en die hoogheilige dinge+ te gee. 15 En onder sy leiding was Eden en Minʹjamin en Jeʹsua en Semaʹja, Amarʹja en Seganʹja in die stede van die priesters+ in ’n vertrouensposisie,+ om aan hulle broers in die afdelings+ te gee, in gelyke mate aan groot en klein;+ 16 afgesien van dié van die manlike geslag van drie jaar en ouer+ wat in hulle geslagsregister+ ingeskryf is, almal wat as ’n daaglikse gebruik na die huis van Jehovah gekom het, vir hulle diens volgens hulle verpligtinge ooreenkomstig hulle afdelings.

17 Dit is die inskrywing in die geslagsregister van die priesters volgens die huis van hulle vaders+ en ook van die Leviete,+ van twintig+ jaar en ouer, volgens hulle verpligtinge in hulle afdelings;+ 18 vir die inskrywing in die geslagsregister onder al hulle kindertjies, hulle vrouens en hulle seuns en hulle dogters, vir die hele gemeente, want in hulle vertrouensposisie+ het hulle hulle geheilig+ vir wat heilig was; 19 sowel as vir die seuns van Aäron,+ die priesters, in die weivelde+ van hulle stede. In al die verskillende stede was daar manne wat by name aangewys is, om dele te gee aan almal van die manlike geslag onder die priesters en aan almal onder die Leviete wat in die geslagsregister ingeskryf is.

20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God. 21 En in elke werk wat hy begin het in die diens+ van die huis van die ware God en in die wet+ en in die gebod om sy God te soek,+ het hy met sy hele hart+ gehandel, en hy was suksesvol.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel