Jeremia 42:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 daarom, hoor dan nou die woord van Jehovah, o oorblyfsel van Juda. Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “As julle beslis julle aangesig daarop rig om Egipte binne te gaan en julle ingaan om daar as vreemdelinge te woon,+ Lukas 9:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Terwyl die dae dan nou nader gekom het dat hy opgeneem sou word,+ het hy sy aangesig vasbeslote daarop gerig om na Jerusalem te gaan.
15 daarom, hoor dan nou die woord van Jehovah, o oorblyfsel van Juda. Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “As julle beslis julle aangesig daarop rig om Egipte binne te gaan en julle ingaan om daar as vreemdelinge te woon,+
51 Terwyl die dae dan nou nader gekom het dat hy opgeneem sou word,+ het hy sy aangesig vasbeslote daarop gerig om na Jerusalem te gaan.