1 Kronieke 28:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 ja, die bouplan van alles wat deur inspirasie+ tot hom gekom het vir die voorhowe+ van Jehovah se huis en vir al die eetkamers+ rondom, vir die skatte van die huis van die ware God en vir die skatte van die geheiligde dinge;+ 2 Kronieke 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy die koperaltaar+ gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte.+
12 ja, die bouplan van alles wat deur inspirasie+ tot hom gekom het vir die voorhowe+ van Jehovah se huis en vir al die eetkamers+ rondom, vir die skatte van die huis van die ware God en vir die skatte van die geheiligde dinge;+
4 Toe het hy die koperaltaar+ gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte.+