Genesis 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en ek sal jou ’n groot nasie maak en ek sal jou seën en ek sal jou naam groot maak; en jy moet ’n seën wees.+ 1 Samuel 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En die vorste+ van die Filistyne het uitgetrek, en elke keer as hulle uitgetrek het, het Dawid omsigtiger+ as al die knegte van Saul opgetree; en sy naam het baie kosbaar geword.+ Psalm 75:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want God is die regter.+Hy verneder die een en verhef die ander.+ Lukas 1:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Hy het maghebbers van trone afgestoot+ en geringes verhef;+
2 en ek sal jou ’n groot nasie maak en ek sal jou seën en ek sal jou naam groot maak; en jy moet ’n seën wees.+
30 En die vorste+ van die Filistyne het uitgetrek, en elke keer as hulle uitgetrek het, het Dawid omsigtiger+ as al die knegte van Saul opgetree; en sy naam het baie kosbaar geword.+