2 Samuel 23:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ná hom was Eleaʹsar,+ die seun van Dodo,+ die seun van Ahoʹhi, onder die drie sterk manne by Dawid toe hulle die Filistyne uitgetart het. Hulle het daar bymekaargekom vir die stryd, en toe het die manne van Israel teruggetrek.+ 1 Kronieke 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ná hom was Eleaʹsar,+ die seun van Dodo, die Ahohiet.+ Hy was onder die drie sterk manne.+
9 Ná hom was Eleaʹsar,+ die seun van Dodo,+ die seun van Ahoʹhi, onder die drie sterk manne by Dawid toe hulle die Filistyne uitgetart het. Hulle het daar bymekaargekom vir die stryd, en toe het die manne van Israel teruggetrek.+