21 En hy het gevlug, en hy het opgestaan en deur die Rivier+ getrek, hy en alles wat hy gehad het. Daarna het hy sy gesig na die bergstreek van Giʹlead+ gekeer.
32En die kinders van Ruben+ en die kinders van Gad+ het baie vee gehad, ja, ’n groot klomp. En toe het hulle die land Jaser+ en die land Giʹlead gesien, en kyk! die plek was ’n plek vir vee.