-
Prediker 9:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 Ek het teruggekeer en onder die son gesien dat die vinniges nie die wedloop het nie+ en die sterkes ook nie die geveg nie,+ en dat die wyses ook nie die voedsel het nie+ en dié met begrip ook nie die rykdom nie,+ en dat selfs dié wat kennis het, nie die guns het nie;+ want tyd en onvoorsiene gebeurtenisse tref hulle almal.+
-