4 Maar Jakob het Benjamin,+ Josef se broer, nie saam met sy ander broers gestuur nie, want hy het gesê: “Anders kom hy dalk ’n noodlottige ongeluk oor.”+
9 En julle moet kyk: as dit met die pad na sy gebied opgaan, na Bet-Semes,+ dan het hy ons hierdie groot kwaad aangedoen; maar so nie, dan sal ons weet dat dit nie sy hand was wat ons aangeraak het nie; ’n ongeluk+ het ons getref.”
34 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref, sodat hy vir sy strydwadrywer gesê het:+ “Draai om en neem my uit die kamp, want ek is swaar gewond.”