Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 1:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En nog iets, die knegte van die koning het ingekom om ons heer koning Dawid die beste toe te wens en het gesê: ‘Mag u God die naam van Salomo luisterryker maak as u naam, en mag hy sy troon groter maak as u troon!’+ Daarop het die koning hom op die bed neergebuig.+

  • Matteus 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Isai het die vader geword van Dawid,+ die koning.+

      Dawid het die vader geword van Salomo+ by die vrou van Uriʹa;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel