Genesis 24:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die man het gebuig en hom neergewerp voor Jehovah+ Eksodus 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+
31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+