Job 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Job het opgestaan en sy moulose oorkleed geskeur+ en die hare+ van sy kop afgeskeer en op die aarde geval+ en hom neergebuig+ Psalm 95:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+
20 En Job het opgestaan en sy moulose oorkleed geskeur+ en die hare+ van sy kop afgeskeer en op die aarde geval+ en hom neergebuig+