1 Konings 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Omri het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah en het erger dinge gedoen as almal wat voor hom was.+ 1 Konings 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Agab het ook die heilige paal gemaak;+ en Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ as al die konings van Israel wat voor hom was.
25 En Omri het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah en het erger dinge gedoen as almal wat voor hom was.+
33 Agab het ook die heilige paal gemaak;+ en Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ as al die konings van Israel wat voor hom was.