2 Samuel 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En daarna het Dawid die Filistyne+ verslaan en hulle onderwerp,+ en Dawid het Meteg-Amma uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Kronieke 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het Jehovah die gees+ van die Filistyne+ en die Arabiere+ wat langsaan die Etiopiërs was,+ teen Joram opgewek. Jesaja 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Moenie bly wees nie,+ o Filisteʹa,+ enigiemand in jou, net omdat die staf verbreek is van die een wat jou geslaan het.+ Want uit die wortel van die slang+ sal ’n giftige slang voortkom,+ en sy vrug sal ’n vlieënde vurige slang+ wees.
8 En daarna het Dawid die Filistyne+ verslaan en hulle onderwerp,+ en Dawid het Meteg-Amma uit die hand van die Filistyne geneem.
16 Toe het Jehovah die gees+ van die Filistyne+ en die Arabiere+ wat langsaan die Etiopiërs was,+ teen Joram opgewek.
29 “Moenie bly wees nie,+ o Filisteʹa,+ enigiemand in jou, net omdat die staf verbreek is van die een wat jou geslaan het.+ Want uit die wortel van die slang+ sal ’n giftige slang voortkom,+ en sy vrug sal ’n vlieënde vurige slang+ wees.