15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
18 En hulle het die huis van Jehovah, die God van hulle voorvaders, geleidelik verlaat en die heilige pale+ en die afgode+ begin dien, sodat daar verontwaardiging teen Juda en Jerusalem ontstaan het weens hierdie skuld van hulle.+