12 ja, die bouplan van alles wat deur inspirasie+ tot hom gekom het vir die voorhowe+ van Jehovah se huis en vir al die eetkamers+ rondom, vir die skatte van die huis van die ware God en vir die skatte van die geheiligde dinge;+
38 En die priester, die seun van Aäron, moet by die Leviete wees wanneer die Leviete ’n tiende ontvang; en die Leviete moet ’n tiende van die tiende na die huis van ons God bring,+ na die eetsale+ van die voorraadhuis.