Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het koning Agas+ gegaan om Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, in Damaskus te ontmoet, en hy het die altaar+ gesien wat in Damaskus was. En koning Agas het aan die priester Uriʹa die ontwerp van die altaar gestuur en die voorbeeld van presies hoe dit gemaak is.+

  • 2 Kronieke 34:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Verder het hulle die altare+ van die Baäls+ voor hom afgebreek; en die reukwerkstaanders+ wat daar bo-op was, het hy omgekap; en die heilige pale+ en die gesnede beelde+ en die gegote beelde het hy in stukke gebreek en verpoeier+ en dit daarna gestrooi op die oppervlak van die grafte van dié wat voorheen offerandes aan hulle gebring het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel